Kadmiumoksied
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kadmiumoksied is 'n verbinding van kadmium met suurstof met die formule CdO
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Kadmiumoksied |
IUSTC-naam | Kadmiumoksied |
Chemiese formule | CdO |
Molêre massa | 128,41 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1306-19-0[1] |
Voorkoms | geelbruin vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=470pm[2] |
Ruimtegroep | Fm3m |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 1426 °C [1] |
Kookpunt | 1559 °C (sublimeer) [1] |
Digtheid | 8,15 g/cm3 (kristallyn); 6,95 g/cm3(amorf) [1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar <1 [g/L][1] |
Brekingsindeks | 2,49[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 72 [mg/kg] (rot; oraal) [1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit
Dit kom in die natuur as die mineraal monteponiet voor en word gevorm as kadmiummetaal deur die lug se suurstof geoksideer word. Dit is 'n n-tipe halfgeleier. Sy bandgaping is 2,5 eV en die h+-beweeglikheid is 531 [cm2/Vs]. [3]