From Wikipedia, the free encyclopedia
Graf KV35 is die grafkelder van farao Amenhotep II in die oostelike deel van die Vallei van die Konings in Luxor, Egipte. Dit is later gebruik as die bewaarplek van ander koninklike mummies. Die grafkelder is in Maart 1898 deur Victor Loret ontdek.
KV35 | ||
Die grafkelder van Amenhotep II | ||
Die grafkelder, met tonele van die Amdoeat. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 9 Maart 1898 | |
Uitgrawings deur | Victor Loret | |
Die kelder het 'n L-vorm, wat tipies is van graftombes van die 18de Dinastie, maar verskeie eienskappe maak dié een ongewoon. Die grafkamer is reghoekig en in laer en hoër seksies met pilare verdeel. Die onderste deel bevat die sarkofaag van die koning. Dié styl het in die Nuwe Ryk kenmerkend van grafkelders geword.
Later is die grafkelder gebruik as bewaarplek vir ander mummies, wat in die Derde Oorgangstydperk hierheen geskuif is en aan inskripsies uitgeken kon word. Die mummies van die volgende individue is hier ontdek:[1][2]
Sykamer:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.