![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/24/KV10_Amenmeses_Schematic.jpg/640px-KV10_Amenmeses_Schematic.jpg&w=640&q=50)
KV10
From Wikipedia, the free encyclopedia
KV10 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Die grafkelder is gebou vir farao Amenmesse van die 19de Dinastie. Daar is egter geen bewyse dat hy inderdaad daar begrawe is nie.
Kitsfeite
KV10 | ||
Grafkelder van Amenmesse | ||
![]() | ||
Die plan van KV10. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | ![]() | |
Ontdek | Oop sedert antieke tye | |
Uitgrawings deur |
| |
Sluit