June Foray
From Wikipedia, the free encyclopedia
June Foray (18 September 1917 – 26 Julie 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Who Framed Roger Rabbit (1988) en Mulan (1998), en in die televisiereeks The Bullwinkle Show (1961).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
June Foray | |
Geboortenaam | June Lucille Forer |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–2014[1][2] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit