Hongaarse skaakspeler From Wikipedia, the free encyclopedia
Judit Polgár (gebore 23 Julie 1976) is 'n Hongaarse skaakspeler en grootmeester van Joodse afkoms. Sy word beskou as die sterkste vroulike skaakspeler van alle tye.[1][2][3]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
In 1991, het Polgár 'n grootmeester geword op die ouderdom van 15 jaar en 4 maande, op die tyd die jongste om dit te doen en breek die vorige rekord van Bobby Fischer. Sy was die jongste speler om in die FIDE rang se top 100 speler in te kom in Januarie 1989, op die ouderdom van 12.[4] Sy is die enigste vroumens om te kwalifiseer vir die Wêreldkampioenskap in 2005. Sy is nogsteed die enigste vrou met meer as 2700 punte rang. Sy was no. 1 vroumensskaakspeler in die wêreld vanaf Januarie 1989 tot Maart 2015.
Polgár is die enigste vrou wat 'n wedstryd teen 'n no.1 gewen het, en het elf voormalige skaakkampioene gewen: Magnus Carlsen, Anatoly Karpov, Garry Kasparov, Vladimir Kramnik, Boris Spasski, Vasily Smyslov, Veselin Topalov, Viswanathan Anand, Ruslan Ponomariov, Alexander Khalifman, en Rustam Kasimdzhanov.[5]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.