From Wikipedia, the free encyclopedia
Jordaniet is 'n sulfosoutmineraal met 'n chemiese formule van Pb14(As,Sb)6S23 in die monokliene kristalstelsel,[1] vernoem na die Duitse wetenskaplike H. Jordan (1808–1887) wat dit in 1864 ontdek het.
Jordaniet | |
---|---|
Jordaniet | |
Formule | Pb14(As,Sb)6S23 |
Onsuiwerhede | Tl |
Nickel-Strunz (10) | 2.JB.30a |
Kleur | loodgrys, soms iriserend |
Streep | swart |
Hardheid | 3 (Mohs) |
Digtheid | 6,33-6,43 g/cm3 |
Ruimtegroep | P2₁/m |
Eenheidsel | a = 8.918(1) Å, b = 31.899(4) Å, c = 8.462(1) Å, β = 117.79(1)° |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Loodgrys van kleur (wat dikwels 'n iriserende verwering vertoon), met 'n swart streep en metaalagtige glans. Jordaniet het 'n hardheid van 3 op die Mohs skaal, 'n relatiewe digtheid van ongeveer 6,4 en 'n konchoidale breking. Die kenmerkende voorkoms is in die Lengenbach-steengroef in die Binnvallei, Wallis, Switserland.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.