Joodse Papiaments
From Wikipedia, the free encyclopedia
Joodse Papiaments is 'n bedreigde etnolek van die kreoolse taal Papiaments wat deur die Sefardiese Jode van die Karibiese eiland Curaçao gepraat is. Dit is waarskynlik die enigste Joodse diasporataal wat ook 'n kreooltaal is.[1]
Kitsfeite Taalkodes ...
Joodse Papiaments | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Koninkryk van die Nederlande | |
Gebied: | Karibiese See | |
Totale sprekers: | ||
Taalfamilie: | Kreools Portugees Joodse Papiaments | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | pap | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Die Sefardiese etnolek en die algemene taal van die eiland se nie-Joodse bevolking is wedersyds verstaanbaar, maar daar is stilistiese en leksikale verskille, insluitend baie leenworde uit Hebreeus en Aramees.[2]