From Wikipedia, the free encyclopedia
John Singer Sargent (* 12 Januarie 1856, † 14 April 1925) was 'n Amerikaanse kunstenaar wat vanweë sy verbeeldingryke portrette van hooggeplaaste Edwardiane en hul luukse lewe as die "leidende portretskilder van sy generasie" beskou word. Gedurende sy loopbaan het hy sowat 900 olieskilderye en meer as 2 000 waterverfskilderye asook 'n groot aantal sketse en kooltekeninge geskep. Daarnaas het hy met sy werke ook sy reise dwarsdeur die wêreld gedokumenteer, vanaf Venesië na Tirool, Korfu, die Midde-Ooste, Montana, Maine en Florida.
John Singer Sargent | |
---|---|
John Singer Sargent Selfportret (1906), olie op doek, 70 x 53 cm | |
Gebore | Florence, Toskane | 12 Januarie 1856
Sterf | 14 April 1925 (op 69) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Veld | Skildery |
Opleiding | École nationale supérieure des Beaux-Arts |
Werke | Portrait of Madame X El Jaleo The Daughters of Edward Darley Boit Carnation, Lily, Lily, Rose Lady Agnew of Lochnaw |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.