Job Amupanda
From Wikipedia, the free encyclopedia
Job Shipululo Amupanda (gebore 27 Augustus 1987) is 'n Namibiese politikus en aktivis. Hy dien sedert 2 Desember 2020 as die burgemeester van Windhoek, die hoofstad van Namibië.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Persoonlike besonderhede ...
Job Amupanda | |
Burgemeester van Windhoek | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Desember 2020 | |
Voorafgegaan deur | Fransina Kahungu |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Job Shipululo Amupanda 27 Augustus 1987 (1987-08-27) (36 jaar oud) Osjana |
Politieke party | Affirmative Repositioning |
Sluit
Hy was voorheen 'n akademikus aan die Universiteit van Namibië voordat hy 'n medestigter van die Affirmative Repositioning geword het, 'n beweging wat in November 2014 deur radikale jeugaktiviste van die SWAPO-jeugliga gestig is.[2][3][4][5][6]