Joan Morice
eerste vroulike veearts in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Joan Alison Morice (1904-1944) was die eerste vrou om as 'n veearts in Suid-Afrika te kwalifiseer en 'n veaartspraktyk te bedryf.[1][2] Sy het aan Onderstepoort Veeartsenykundige Instituut, Suid-Afrika in 1927 gekwalifiseer en dit was negentien jaar later dat die volgende vrou, Maud Bales, as veearts in Suid-Afrika gekwalifiseer het.[3] Morice het 'n privaat veeartsenykundige praktyk begin wat sy tot 1935 bedryf het. Sy het vroeg in 1944 aan kanker gesterf.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Joan Alison Morice | |
Gebore | (1904-10-05)5 Oktober 1904 Barberton, Suid-Afrika |
---|---|
Oorlede | 24 November 1944 (op 40) Johannesburg |
Vakgebied | Veearts |
Instelling(s) | Allerton Laboratorium |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand Onderstepoort Veeartsenykundige Instituut |
Bekend vir | Eerste vroulike veearts in Suid-Afrika |
Sluit