Jerry Stiller
Amerikaanse komediant (1927-2020) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jerry Stiller (8 Junie 1927 – 11 Mei 2020)[1] was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zoolander (2001), The Heartbreak Kid (2007), en Hairspray (2007), en in die televisiereeks Seinfeld (1989). Sy seun, Ben Stiller, is ook 'n noemenswaardige akteur.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jerry Stiller | |
Geboortenaam | Gerald Isaac Stiller |
---|---|
Geboorte | (1927-06-08)8 Junie 1927 New York, New York, Verenigde State |
Sterfte | 11 Mei 2020 (op 92) New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Amy Stiller Ben Stiller |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit