Jean Sibelius
Finse komponis en die mees noemenswaardige komponis van Skandinawië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean Sibelius (oorspronklike naam Johan Julius Christian Sibelius, 8 Desember 1865, Hämeenlinna, Finland - 20 September 1957, Järvenpää, Finland), was ‘n Finse komponis en violis van die laat-Romantiese- en vroeë-moderne tydperke. Hy is waarskynlik die belangrikste komponis uit Skandinawië. Sy musiek geniet wye erkenning vir die bydra daarvan tot die opbou van Finland se nasionale identiteit tydens die land se stryd om onafhanklikheid van Rusland.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Jean Sibelius | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Johan Julius Christian Sibelius |
Gebore | 8 Desember 1865 Hämeenlinna, Finland |
Sterf | 20 September 1957 Järvenpää |
Genres | Klassiek, nasionalistiese musiek |
Beroep(e) | Komponis |
Sluit