Jean Marais
Franse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean-Alfred Villain-Marais (Frans: [ʒɑ̃ maʁɛ]; 11 Desember 1913 – 8 November 1998), beter bekend as Jean Marais, was 'n Franse akteur, skrywer, regisseur en beeldhouer. Hy het in meer as 100 films opgetree en was die muse en minnaar van die bekroonde regisseur Jean Cocteau.[1] In 1996 is die Franse Erelegioen aan hom toegeken vir sy bydraes tot die Franse filmbedryf.[2][3]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jean Marais | |
Marais in 1948. | |
Geboortenaam | Jean-Alfred Villain-Marais |
---|---|
Geboorte | (1913-12-11)11 Desember 1913 Cherbourg, Frankryk |
Sterfte | 8 November 1998 (op 84) Cannes, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans |
Lewensmaat | Jean Cocteau (1937–1947) Georges Reich (1948–1959) |
Kinders | Serge Villain-Marais (aangeneem) |
Beroep(e) | akteur |
Aktiewe jare | 1933–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit