From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean-Philippe Loys de Chéseaux (1718–1751) was ’n sterrekundige van Lausanne in Switserland. Hy het in 1746 ’n lys van newels opgestel, waarvan agt sy eie ontdekkings was. Hy was een van die eerste mense wat geglo het in wat later bekend sou word as Olbers se Paradoks (dat as die heelal oneindig was, die naghemel helder sou gewees het).
Jean-Philippe Loys de Chéseaux | |
Portret van Jean-Phillippe de Chéseaux | |
Gebore | 4 Mei 1718 Lausanne, Switserland |
---|---|
Oorlede | 30 November 1751 (op 33) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Switserland |
Vakgebied | Sterrekunde |
Bekend vir | Groot Komeet van 1774 (C / 1743 X1), C/1746 P1, Cheseaux-komeet genoem Bolvormige groep |
De Chéseaux het twee komete ontdek: C/1743 X1 saam met Dirk Klinkenberg en C/1746 P1.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.