Amerikaanse rolprentregisseur wat bekend is vir die stigting van Invisible Children, Inc. en Kony 2012 From Wikipedia, the free encyclopedia
Jason Russell (gebore 12 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is die regisseur van Kony 2012, 'n kort dokumentêre film wat begin Maart 2012 viraal op die Internet versprei het. In die eerste twee weke het dit meer as 83 miljoen keer op YouTube gekyk[1] en die onderwerp van media-ondersoek en kritiek geword.[2][3] Die onderwerp daarvan is die Ugandese rebelleleier Joseph Kony, sy vermeende oorlogsmisdade, en die beweging om hom na die Internasionale Strafhof te bring.
Jason Russell | |
Geboorte | 12 Oktober 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.