From Wikipedia, the free encyclopedia
Jaque Fourie (gebore in Carletonville, 4 Maart 1983) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke, Stormers, die Leeus (Super 14) en die Goue Leeus (Curriebeker) gespeel het. Fourie was deel van Suid-Afrika se Rugbywêreldbeker 2003-span. Hy was deel van die span wat die Rugbywêreldbeker in 2007 gewen het. Vervolgens het hy ook tydens die Rugbywêreldbeker 2011 uitgedraf. Hy speel tans vir die Kobe Steel Kobelco Steelers in die Japannese top-liga kompetisie. Op 27 November 2014 kondig hy sy uitrede uit internasionale rugby aan.
| |||||
Teen Samoa | |||||
Volle naam | Jaque Fourie | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 4 Maart 1983 | ||||
Geboorteplek | Carletonville, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,90 m | ||||
Massa | 105 kg | ||||
Skool | Hoërskool Monument | ||||
Universiteit | Randse Afrikaanse Universiteit | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Buitesenter, Vleuel | ||||
Springbokno. | 752 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011 2012- |
Panasonic Wild Knights Kobelco Steelers |
12 18 |
(55) (105) | ||
korrek soos op 6 November 2013. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998 2002–2009 2010–2011 |
Noord-Vrystaat Goue Leeus Westelike Provinsie |
13 3 |
(10) (0) | ||
korrek soos op 25 November 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–2009 2010–2011 |
Cats/Lions Stormers |
68 30 |
(132) (65) | ||
korrek soos op 25 November 2013. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2003-2014 | Suid-Afrika | 72 | (160) | ||
korrek soos op 25 November 2013. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.