Jan Steen
17de eeuse Nederlandse skilder / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jan Havickszoon Steen (omstreeks 1626 - begrawe op 3 Februarie 1679) was 'n Nederlandse skilder uit die Goue Eeu en een van die mees toonaangewende genre-skilders van die 17de eeu. Sy werke is bekend om hul sielkundige insig, sin vir humor en oorvloed van kleur.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jan Steen | |
---|---|
Selfportret (1670) | |
Gebore | Jan Havickszoon Steen c. 1626 |
Sterf | begrawe op 3 Februarie 1679 (ouderdom 52–53) |
Nasionaliteit | Nederlands |
Beweging | Skilders uit die goue eeu |
Sluit