Jan Breytenbach
Suid-Afrikaanse Weermag offisier en skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kolonel Jan Dirk Breytenbach (14 Julie 1932 – 16 Junie 2024, George) was die stigter en eerste bevelvoerder van 1-Verkenningsregiment (1-Recce) – voorloper van die latere Spesiale Magte Brigade van die SANW, soortgelyk aan die Britse SAS. Hy was ook die stigter van 32-Bataljon, informeel bekend as "Buffalo Battalion", sowel as 44 Valskermbrigade.
Kitsfeite Geboortedatum, Sterfdatum ...
Jan Breytenbach | |
---|---|
Geboortedatum | (1932-07-14)14 Julie 1932 |
Sterfdatum | 16 Junie 2024 (op 91) |
Sterfplek | George, Wes-Kaap |
Lojaliteit | ![]() ![]() |
Jare in diens | 1950–1955 (SAW) 1955–1961 (Britse Koninklike Vloot) 1961–1987 (SAW)[1] |
Rang | Kolonel |
Diensnommer | 720101 |
Poste beklee | Bevelvoerder |
Veldslae/oorloë | 1956 – Suezlanding |
Toekennings | Van Riebeeck-dekorasie[2][3] |
Familie | Breyten Breytenbach (broer) |
Ander werk | Skrywer |
Sluit