Jamesonse vuurvinkie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Jamesonse vuurvinkie (Lagonosticta rhodopareia) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in ruigtes en grasruigtes in savanne en droë boomveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Witpootblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Jameson's Firefinch.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Jamesonse vuurvinkie | |
---|---|
Wyfie in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Estrildidae |
Genus: | Lagonosticta |
Spesie: | L. rhodopareia |
Binomiale naam | |
Lagonosticta rhodopareia (Heuglin, 1868) | |
Sluit