From Wikipedia, the free encyclopedia
James Drury (18 April 1934 - 6 April 2020) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forbidden Planet (1956) en Pollyanna (1960), en in die televisiereekse The Virginian (1962) en The Adventures of Brisco County Jr. (1993).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Drury | |
Geboortenaam | James Child Drury Jr. |
---|---|
Geboorte | 18 April 1934 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 (insluitende Timothy Drury) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Op 7 Februarie 1957, het Drury getrou met Cristall Othones. Hulle het twee kinders, Timothy en James III, en het geskei op 23 November 1964. Hy het getrou met Phyllis Jacqueline Mitchell op 27 April 1968, en hulle het geskei op 30 Januarie 1979. Hy trou vir 'n derde keer met Carl Ann Head op 30 Julie 1979 en hulle was getroud tot haar dood na 'n siekte op 25 Augustus 2019.[1]
Hy het van natuurlike omstandighede gesterf op 6 April 2020.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.