From Wikipedia, the free encyclopedia
Jake Zyrus (gebore as Charice Pempengco op 10 Mei 1992 in Cabuyao-stad, Filippyne) is 'n bekende sanger, akteur en model.
Jake Zyrus | |
---|---|
Jake Zyrus | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 10 Mei 1992 Cybusao, Filippyne |
Genres | Pop, rock, soul |
Beroep(e) | Sanger, akteur, model |
Jare aktief | 2005 – hede |
Etikette | 143/Reprise, Warner Bros. Records, Star Music |
Assosiasies | Celine Dion |
Pempengco het in 2013 openlik erken dat sy 'n gay vrou is. In 2017 het sy uitgekom as 'n transgender man nadat sy manlike borsrekonstruksie gehad het en met testosteroonbehandeling begin het. Hy het die naam Jake Zyrus aangeneem en die gebruik van die naam Charice Pempengco gestaak.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.