From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacobus Stephanus Smit (1878 – 1960) was 'n Administrateur van Transvaal en Suid-Afrikaanse Hoë Kommissaris in Londen. Hy is op 9 Oktober 1878 naby Pretoria gebore. Hy word 'n advokaat en in 1920 'n lid van die Parlement. Hy was die Hoë Kommissaris vir die Unie van Suid-Afrika van 1925 tot 1929 asook die Suid-Afrikaanse afgevaardigde na die Volkebond en die Ontwapeningskonferensie in Genève. Van 1929 tot 1934 was hy die Administrateur van Transvaal en daarna lid van die Diamantraad. Hy is oorlede in 1960.
Jacobus Stephanus Smit | |
4de Administrateur van Transvaal | |
Ampstermyn 1 Maart 1929 – 28 Februarie 1934 | |
Voorafgegaan deur | Jannie Hofmeyr |
---|---|
Opgevolg deur | Simon Potgieter Bekker |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 9 Oktober 1878 naby Pretoria, Transvaalkolonie (nou Gauteng, Suid-Afrika) |
Sterf | 1960 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.