Jackie Chan
Hongkong-Chinese filmregisseur en -vervaardiger, akteur en regisseur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jackie Chan (Chinees: 成龍 / 成龙, pinyin: Chéng Lóng, Kantonees: Sing Lung; * 7 April 1954 in Brits-Hongkong as Chan Kong-sang) is 'n Hongkong-Chinese filmregisseur en -vervaardiger, akteur en regisseur. Hy is veral bekend vir sy komiese "kung fu"-films. Jackie Chan word soms as opvolger van die in 1973 oorlede Bruce Lee beskou, hoewel hy dit self verwerp.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jackie Chan | |
Jackie Chan in 2016 | |
Geboortenaam | Chan Kong-sang |
---|---|
Geboorte | 7 April 1954 (1954-04-07) (70 jaar oud) Brits-Hongkong |
Nasionaliteit | Hongkong |
Ouers | Charles en Lee-Lee Chan |
Lewensmaat | Lin Feng-Jiao (1982–hede) |
Kinders | Jaycee Chan (* 1982) Etta Ng (* 1999) |
Beroep(e) | Akteur, filmregisseur en -vervaardiger |
Aktiewe jare | 1962–hede |
Webwerf | jackiechan.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit
Hy praat Kantonees, Mandaryns, Engels en Amerikaanse Gebaretaal asook 'n bietjie Duits, Koreaans, Japannees, Spaans en Thai.[1]