Jack Klugman
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jack Klugman (27 April, 1922 – 24 Desember, 2012) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 12 Angry Men (1957) en Days of Wine and Roses (1962), en in die televisiereekse The Odd Couple (1970) en Quincy M.E. (1976).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jack Klugman | |
Geboortenaam | Jack Klugman[1][2][3] |
---|---|
Geboorte | 27 April 1922 |
Sterfte | 24 Desember 2012 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Adam Klugman |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1950–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit