Ivan Botha
Suid-Afrikaanse akuter en draaiboekskrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ivan Botha (gebore 13 Desember 1985) is ’n Suid-Afrikaanse akteur en draaiboekskrywer. Hy is veral bekend vir sy rol as Pieter van Heerden in die Afrikaanse sepie 7de Laan, asook die verskeie Afrikaanse rolprente waarin hy gespeel het, onder andere Pad na jou hart (2014), Superhelde (2011) en Bakgat! (2008).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Ivan Botha | |
Geboorte | 13 Desember 1985 (1985-12-13) (38 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit