Ittoqqortoormiit
nedersetting in Groenland From Wikipedia, the free encyclopedia
nedersetting in Groenland From Wikipedia, the free encyclopedia
Ittoqqortoormiit (Oos-Groenlands: Illoqqortoormiut, Deens: Scoresbysund) is 'n klein dorpie en voormalige munisipaliteit aan die ooskus van Groenland, by die monding van die reusagtige fjordkompleks "Kangertittivaq" (Deens: Scoresby Sund) en op die rand van die grootste nasionale park ter wêreld.
Ittoqqortoormiit Scoresbysund (Deens) | |
---|---|
Gehug | |
Huise in Ittoqqortoormiit | |
Koördinate: 70°29′07″N 21°58′0″W | |
Staat | Denemarke |
Land | Groenland |
Munisipaliteit | Sermersooq |
Bevolking | |
• Totaal | 444[1] |
Tydsone | UTC-1 |
Poskode | 3980 |
Op 1 Januarie 2009 het die munisipaliteit met die Sermersooq-munisipaliteit saamgesmelt. In 2014 tel die dorpie se inwoners 444.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.