Israel-museum
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Israel-museum (Hebreeus: מוזיאון ישראל, Muze'on Yisrael) in Jerusalem is in 1965 as Israel se nasionale museum gestig. Dit is op 'n heuwel in die weste van Jerusalem, naby die parlementsgebou (Knesset) en die Nasionale Kampus vir die Argeologie van Israel, geleë.
Die Israel Museum se hoofingang | |
Plek | Jerusalem |
---|---|
Land | Israel |
Openingsjaar | 1965 |
Tipe museum | Kuns en geskiedenis |
Webtuiste | www.imjnet.org.il |
Die museum het 'n oppervlakte van sowat 50 000 m², insluitende 'n tuin van 24 000 m², en word jaarliks deur byna een miljoen belangstellendes besoek.
Die museum behels vier afdelings:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.