Islamofobie
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Islamofobie (Arabies: إسلاموفوبيا, 'islaamufuubya) verwys na die ongefundeerde en irrasionele angs vir Moslems en Islam.[1][2][3] Die woord is in 1997 die eerste keer in 'n publikasie deur die Runnymede Trust gebruik, aanvanklik met 'n negatiewe betekenis – 'n haat vir of afkeer van Moslems en Islam. Islamofobie is deur 'n paar geleerdes as 'n vorm van rassisme gekategoriseer.[4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.