From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Isabellaskaapwagter (Oenanthe isabellina) is 'n voël en 'n Palearktiese, broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Botswana op geteken is gedurende 1972. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Isabelline Wheater.
Isabellaskaapwagter | |
---|---|
'n Isabellaskaapwagter wys sy swart stert. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. isabellina |
Binomiale naam | |
Oenanthe isabellina (Temminck, 1829) | |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oenanthe isabellina. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.