From Wikipedia, the free encyclopedia
Isaac Lewis (1849 - 1925) was 'n nyweraar en gebore in Rusland. Hy was die neef en vennoot van Sammy Marks. Hy kom in 1870 in Suid-Afrika aan en word 'n vennoot in die maatskappy, Lewis & Marks. Dit word een van die grootste eiendoms- en nywerheidsondernemings in Suider-Afrika. Hy was minder bekend as Marks onder die publiek.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.