![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a9/Lake_Huron_NASA_2011.jpg/640px-Lake_Huron_NASA_2011.jpg&w=640&q=50)
Huronmeer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Huronmeer (Engels: Lake Huron, Frans: Lac Huron) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 59 600 km² met 'n geskatte volume van 3 543 km³.
Huronmeer | |
---|---|
![]() Satellietbeeld van die Huronmeer | |
![]() Die Huronmeer en die ander Groot Mere | |
Koördinate: | 44.592584°N 82.756293°W / 44.592584; -82.756293 |
Ligging: | Kanada, Verenigde State |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 59 600 km² (23 000 myl²)[1] |
Gemiddelde diepte: | 59 m (195 vt)[1] |
Maksimum diepte: | 229 m (750 vt)[1] |
Volume: | 3 543 km³ (850 myl³)[1] |
Lengte: | 332 km (206 myl)[1] |
Breedte: | 295 km (183 myl)[1] |
Opvangsgebied: | 134 100 km² (51 700 myl²)[1] |
Omtrek: | 2 980 km (1 850 myl) plus 3 190 km (1 980 myl) vir eilande[2] |
Invloei: | Sint Marys |
Uitvloei: | Sint Clair |
Eiland/e: | Manitoulin |
Nedersettings: | Alpena, MI Bay City, MI Owen Sound, ON Port Huron, MI Sarnia, ON |
Gevries: | Desember–April |
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/33/Lake-huron-ipperwash-beach.jpg/640px-Lake-huron-ipperwash-beach.jpg)