From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Houtperd (甲午, jiǎwǔ) is die 31ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die sewende Aardtak (午, wǔ), gesimboliseer deur die Perd (馬, mǎ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtperdjaar het in 2014 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 31 Januarie 2014 tot 18 Februarie 2015.
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Houtperdjare:
Jare van die Houtperd | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2667 v.C. | 2607 v.C. | 2547 v.C. | 2487 v.C. | 2427 v.C. | 2367 v.C. | 2307 v.C. | 2247 v.C. | 2187 v.C. | 2127 v.C. |
10 | 2067 v.C. | 2007 v.C. | 1947 v.C. | 1887 v.C. | 1827 v.C. | 1767 v.C. | 1707 v.C. | 1647 v.C. | 1587 v.C. | 1527 v.C. |
20 | 1467 v.C. | 1407 v.C. | 1347 v.C. | 1287 v.C. | 1227 v.C. | 1167 v.C. | 1107 v.C. | 1047 v.C. | 987 v.C. | 927 v.C. |
30 | 867 v.C. | 807 v.C. | 747 v.C. | 687 v.C. | 627 v.C. | 567 v.C. | 507 v.C. | 447 v.C. | 387 v.C. | 327 v.C. |
40 | 267 v.C. | 207 v.C. | 147 v.C. | 87 v.C. | 27 v.C. | 34 | 94 | 154 | 214 | 274 |
50 | 334 | 394 | 454 | 514 | 574 | 634 | 694 | 754 | 814 | 874 |
60 | 934 | 994 | 1054 | 1114 | 1174 | 1234 | 1294 | 1354 | 1414 | 1474 |
70 | 1534 | 1594 | 1654 | 1714 | 1774 | 1834 | 1894 | 1954 | 2014 | 2074 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 747 v.C. |
Vorige teken ← Waterslang (癸巳) |
Houtperd (甲午) | Volgende teken Houtbok (乙未) → |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.