Hou Yifan
Chinese skaakspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hou Yifan (gebore 27 Februarie 1994)[2] is 'n Chinese skaakspeler, grootmeester en vier-keer Vroue wêreldkampioen. Sy is die jongste vroulike speler om 'n grootmeester te word en die jongste om die Vroue wêreldkampioenskap te wen.
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit(e) ...
Hou Yifan | |
Geboorte | 27 Februarie 1994 (1994-02-27) (30 jaar oud) [1] Xinghua, China |
---|---|
Nasionaliteit(e) | Volksrepubliek China |
Titel | Grootmeester 2008 |
Beste gradering | 2686 (Maart 2015) |
Wêreldkampioen | 2010–2012 2013–2015 2016–2017 |
Sluit