Homo naledi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Homo naledi is 'n uitgestorwe Hominini-spesie, wat vermoedelik geleef het tydens die Middel-Pleistoseentydperk, tussen sowat 335 000 en 236 000 jaar gelede.[1] Die fossiele daarvan is meestal afkomstig van die Dinaledi-grotkamer in die Rising Star-grotstelsel, wat 800 m van Swartkrans in die Wieg van die Mensdom geleë is.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Homo naledi | |
---|---|
Skedel van holotipe "DH1" | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | †H. naledi |
Binomiale naam | |
Homo naledi Berger et al., 2015[1] | |
Sluit