![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/93/Waterhouse-sleep_and_his_half-brother_death-1874.jpg/640px-Waterhouse-sleep_and_his_half-brother_death-1874.jpg&w=640&q=50)
Hipnos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hipnos was in die Griekse mitologie die god van slaap. Sy ekwivalent in die Romeinse mitologie was Somnus. Van Hipnos se naam is die woord "hipnose" afgelei.[1]
Kitsfeite God van, Romeinse ekwivalent ...
Hipnos | |
---|---|
Griekse god | |
![]() Hipnos en Tanatos: Sleep and His Half-Brother Death, deur John William Waterhouse. | |
God van | Slaap |
Romeinse ekwivalent | Somnus |
Simbole | Papawer, populier |
Blyplek | Onderwêreld |
Ouers | Nyx en Erebus |
Broers, susters | Tanatos, Nemesis, Eris, Apate, Kloto, Atropos en baie ander |
Vrou | Pasitea |
Sluit