Himno nacional de ChileFrom Wikipedia, the free encyclopedia Himno nacional de Chile is sedert 1828 die nasionale volkslied van Chili. Die lied bestaan uit ses strofes en 'n koor. Die woorde is deur Eusebio Lillo geskryf en dit is deur Ramón Carnicer gekomponeer. Toonsetting van die nasionale volkslied van Chili Ramon Carnicer, komponis van die volkslied
Himno nacional de Chile is sedert 1828 die nasionale volkslied van Chili. Die lied bestaan uit ses strofes en 'n koor. Die woorde is deur Eusebio Lillo geskryf en dit is deur Ramón Carnicer gekomponeer. Toonsetting van die nasionale volkslied van Chili Ramon Carnicer, komponis van die volkslied