Hibriedafstammeling van 'n kruising tussen plante of diere / From Wikipedia, the free encyclopedia In biologie is ’n hibried of kruising die nakomeling van twee diere of plante van verskillende rasse, variëteite, spesies of genera.[1] Hercules, ’n kruising tussen ’n leeu en tier.
In biologie is ’n hibried of kruising die nakomeling van twee diere of plante van verskillende rasse, variëteite, spesies of genera.[1] Hercules, ’n kruising tussen ’n leeu en tier.