From Wikipedia, the free encyclopedia
Hibernian FC is 'n Skotse sokkerspan in Edinburgh, wat in die Scottish Premier League speel. Die span se tuisveld is die Easter Road, wat 'n kapasiteit van meer as 20 000 toeskouers het. Hibs het vier keer die Skotse titel gewen en die ondersteuners van die klub het sterk mededinging met die ander klub in Edinburgh: Hearts. Die derby staan bekend as die Edinburgh Derby.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.