Heydar Aliyev Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Heydar Aliyev Internasionale Lughawe (Azerbeidjans: Heydər Əliyev adına Beynəlxalq Hava Limanı; IATA: GYD, ICAO: UBBB) is 'n lughawe 20 km noordoos van Bakoe, Azerbeidjan, die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Azerbeidjan en die besigste lughawe in die Kaukasus. Die lughawe is in 1933 as die "Bina-lughawe" tydens die Sowjet-era geopen.[2] In 2004 is dit herdoop na die voormalige president van Azerbeidjan, Heydar Aliyev.[3]
Kitsfeite Heydar Aliyev Internasionale Lughawe Heydər Əliyev adına Beynəlxalq Hava Limanı, IATA: GYD – ICAO: UBBB ...
Heydar Aliyev Internasionale Lughawe Heydər Əliyev adına Beynəlxalq Hava Limanı | |||
---|---|---|---|
IATA: GYD – ICAO: UBBB | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Republiek Azerbeidjan | ||
Bedien | Bakoe, Azerbeidjan | ||
Ligging | Bakoe, Azerbeidjan | ||
Spil vir |
| ||
Fokuspunt vir | Bakoe | ||
Hoogte bo seevlak | 10 vt / 3 m | ||
Koördinate | 40°28′03″N 050°02′48″E | ||
Webtuiste | http://www.airport.az/ | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
16/34 | 3 995 | 13 107 | Asfaltbeton |
17/35 | 3 200 | 10 499 | Asfaltbeton |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 4 730 000 | ||
Passasierverandering | 0.2% | ||
Bronne: Passasiersverkeer, Airport.az[1] |
Sluit