Helmuth Otto Ludwig Weidling (2 November 1891 - 17 November 1955) was 'n Duitse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was die laaste bevelvoerder van die Berlynse Verdedigingsgebied tydens die Slag van Berlyn, en het die verdediging van die stad teen die Sowjetmagte gelei en uiteindelik oorgegee net voor die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa.

Thumb
Weidling (1943)

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.