Hebe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hebe (Grieks: Ἥβη) was in die Griekse mitologie die godin van jeugdigheid. Sy was die dogter van Zeus en Hera en die skinker vir die gode en godinne van die berg Olimpus. Nadat sy met Herakles getrou het, is haar plek ingeneem deur Ganimedes van Troje.
Kitsfeite Naam, Godin van ...
Hebe | |
---|---|
Griekse godin | |
Naam | Hebe |
Godin van | ewige jeug |
Blyplek | Die berg Olimpus |
Simbool | Beker, blaarslaai, klimop, Fontein van Jeug |
Man | Herakles |
Ouers | Zeus en Hera |
Broers, susters | Eileitia, Eris, Ares, Atena, Apollo, Artemis, Afrodite, Dionisos, Hermes, Herakles, Helena van Troje, Hefaistos, Perseus, Minos, die Muses, die Grasieë |
Kinders | Alexiares en Aniketus |
Romeinse eweknie | Juventas |
Sluit
Haar eweknie in die Romeinse mitologie was Juventas.