![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4d/Hashmite_Banner.jpg/640px-Hashmite_Banner.jpg&w=640&q=50)
Hasjemiete
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hasjemiete (Arabies: الهاشميون, Al-Hāshimīyūn; ook bekend as die Huis van Hasjim) is die koninklike familie van Jordanië, waaroor hulle sedert 1921 regeer. Hulle was ook die vorstehuis van Sirië (1920), Hedjaz (1916-1925) en Irak (1921-1958).
Kitsfeite Huis van Hasjim الهاشميون, Land ...
Huis van Hasjim الهاشميون Hasjemiete | |
---|---|
![]() | |
Land | Hedjaz (in die huidige Saoedi-Arabië), Sirië, Irak, Jordanië |
Gestig |
|
Stigter | Hoessein bin Ali, Sherif van Mekka |
Finale heersers |
|
Huidige hoofde |
|
Erfgename |
|
Sluit