Abdoellah II van Jordanië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Abdoellah II bin al-Hoessein (Arabies: عبدالله الثاني بن الحسين, ʿAbdullah al-thani bin Al-Husayn, gebore 30 Januarie 1962) is sedert 1999 koning van Jordanië. Hy behoort tot die Hasjemitiese familie, wat sedert 1921 oor die land regeer en hulleself beskou as afstammelinge van die profeet Mohammed deur sy dogter Fatimah.
Kitsfeite
Abdoellah II | ||
Koning van Jordanië | ||
Bewind | 7 Februarie 1999 – tans | |
Voorganger | Hoessein | |
Erfgenaam | Kroonprins Hoessein | |
Gade | Rania al-Jassin | |
Koningshuis | Hasjim | |
Gebore | 30 Januarie 1962 (1962-01-30) (62 jaar oud) Amman, Jordanië | |
Vader | Hoessein | |
Moeder | Moena al-Hoessein | |
Volle naam | Abdoellah bin Hoessein bin Talal bin Abdoellah | |
Godsdiens | Soenni-Islam | |
Handtekening |
Sluit