Hans Martin Sutermeister (Schlossrued, 29 September 1907 - Basel, 4 Mei 1977) was ’n Switserse geneeskundige, skrywer, politikus en verdediger van gevangenes se burgerregte.

Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Hans Martin Sutermeister
Thumb
Hans Martin Sutermeister in 1961
Gebore29 September 1907
Schlossrued, Switserland
Sterf4 Mei 1977
NasionaliteitVlag van Switserland Switserland
Beroepgeneeskundige, skrywer, politikus
Bekend virverdediger van gevangenes se burgerregte
Handtekening
Thumb
Sluit

Biografie

Sutermeister was die seun van Friedrich Sutermeister en 'n kleinseun van die skrywer Otto Sutermeister. Hy ontvang sy skoolopleiding aan die Humanistiese Gimnasium van Basel en studeer geneeskunde aan die Universiteit van Basel, waar hy die graad Ph.D. in 1942 behaal. In 1942 bring hy sy outobiografie, Zwischen zwei Welten, uit onder die skuilnaam Hans Moehrlen. Ná vyf jaar as geneeskundige word hy aangestel as lektor aan die Universiteit van Bern. Hy trou in 1957 en het drie dogters. Hy was ook lid van die gemeenteraad van Bern. In 1972, ná 'n politieke nederlaag, verhuis hy na Basel.

Hy is die skrywer van talle boeke en artikels oor die geskiedenis van geneeskunde[1] en regsdwalings (hoofsaaklik in sy werk Summa Iniuria).

Belangrikste werke

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.