![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/27/Hagen_Rathausplatz.jpg/640px-Hagen_Rathausplatz.jpg&w=640&q=50)
Hagen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hagen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 187 447 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 160,4 km². Die eerste historiese verwysing na Hagen dateer uit die jaar 775 en op 3 September 1746 het die stad 'n vereenvoudigde belastingswet gekry. Sedert 17 Maart 2012 het Hagen die amptelike bynaam "stad van die FernUniversität".[2]
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 51.3594°N 7.475°O / 51.3594; 7.475 |
Stigting | 775 (eerse verwysing) |
Stadstatus | 3 September 1746 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 160,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 106 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 187 447[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1169/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Jörg Dehm (CDU) |
Amptelike Webwerf | hagen.de |