HMS Ark Royal
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Vyf oorlogskepe van die Britse Vloot het reeds die naam HMS Ark Royal gedra.
- Ark Royal (1587), die vlagskip van die Britse Vloot tydens die Spaanse Armada-veldtog van 1588.
- HMS Ark Royal (1914), 'n handelskip wat omgeskakel is na 'n vliegdekskip tydens die Eerste Wêreldoorlog.
- HMS Ark Royal (91), die Britse vliegdekskip, te water gelaat in 1937, wat aan die Tweede Wêreldoorlog deelgeneem het en deur 'n Duitse duikboot gesink is in 1941.
- HMS Ark Royal (R09), 'n Audacious-klas vliegdekskip, te water gelaat in 1950, uit diens gestel in 1979.
- HMS Ark Royal (R07), 'n Invincible-klas vliegdekskip, te water gelaat in 1981, uit diens gestel in 2011.
![]() |
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
![]() |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met HMS Ark Royal of met HMS Ark Royal in die titel. |