From Wikipedia, the free encyclopedia
HD 84406 is 'n ster sowat 258,5 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Groot Beer. Dit is 'n ster van spektraaltipe G en het 'n groot eiebeweging.
HD 84406
| ||||
Sterrebeeld | Groot Beer | |||
Spektraaltipe | G8IV | |||
Soort | Geeldwerg | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 09h 47m 30.55s | |||
Deklinasie | +63° 14′ 52.09″ | |||
Skynmagnitude (m) | 6,944[1] | |||
Absolute magnitude (M) | 2,55 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,4[2] | |||
Radius (R☉) | 5,1[3] | |||
Ligsterkte (L☉) | 13,7[3] | |||
Ouderdom (jaar) | 4,5 miljard[4] | |||
Temperatuur (K) | 4,905[3] | |||
Afstand (ligjaar) | 258,5 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,055[5] | |||
Ander name | ||||
2MASS J09473055+6314520, BD +63 861, Gaia DR2 1063732527272377600, HIP 48034, NLTT 22548, SAO 14987, TYC 4139-971-1 | ||||
|
Op 4 Februarie 2022 was HD 84406 die eerste ster wat deur die James Webb-ruimteteleskoop afgeneem is om die 18 segmente van die teleskoop se primêre spieël te toets en in te stel.[6][7][8] Op 11 Februarie 2022 het Nasa die eerste foto's van HD 84406 gepubliseer.[9]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.