![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/dc/India_location_map.svg/langaf-640px-India_location_map.svg.png&w=640&q=50)
Gwalior
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gwalior (Hindi: ग्वालियर Gvāliyar) is die vierde grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya Pradesj ná Indore, die hoofstad Bhopal en Jabalpur met 'n bevolking van 1 053 505 in 2011. Die stad is veral bekend vir die Gwalior-fort, verskeie Hindoetempels uit die 11de en 12de eeu, asook monumentale beeldhouwerke van die Djainisme uit die 15de eeu.
Kitsfeite Gwalior ग्वालियर, Land ...
Gwalior ग्वालियर | |
---|---|
Stad | |
![]() Uitsig oor die Gwalior-fort. | |
Koördinate: 26°13′00″N 78°11′00″O | |
Land | ![]() |
Deelstaat | Madhya Pradesj |
Region | Gwalior |
Regering | |
• Burgemeester | Mrs. Sameeksha Gupta |
Oppervlak | |
• Totaal | 362 km2 (140 vk. myl) |
Hoogte | 196 m (643 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 053 505 |
• Digtheid | 445/km2 (1 150/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 474001 (HPO) |
Webwerf | gwalior.nic.in |
Sluit
Gwalior was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1996.