Gumare
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gumare of Gomare is 'n dorp in Botswana se Noord-Westelike provinsie naby die Okavango Delta. Volgens die 2001-sensus woon daar ongeveer 6 067 mense.[1]