![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/ff/MNH_-_Mumie_Mann_1.jpg/640px-MNH_-_Mumie_Mann_1.jpg&w=640&q=50)
Guanche-mummie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Guanche-mummies is die mummies van lede van die inheemse Guanche-volk van die Tenerife (Kanariese Eilande). Die meeste dateer van die tydperk voor die Spaanse besetting van die gebied in die 1400's.[1] Die metodes van balseming is soortgelyk aan dié van die Antieke Egiptenare, hoewel minder mummies van die Guanche behoue gebly het weens plundering en ontheiliging.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/ff/MNH_-_Mumie_Mann_1.jpg/640px-MNH_-_Mumie_Mann_1.jpg)
Mummifikasie het nie op alle eilande bestaan nie. Die mummies van Tenerife is die beste bewaar en dus die deeglikste bestudeer.[2] Huidige navorsing beweer dat die praktyk van mummifikasie op Tenerife gekonsentreer is, terwyl dit op ander eilande bewaar is as gevolg van omgewingsfaktore.[3]
Van die Guanche-mummies is: